Tankard, Keith
(Department of History, University of North-West, 1997)
• Opsomming:
In 1855 het Sir George Grey daarin geslaag om 'n onwillige Britse regering te oorreed
om 'n jaarlikse bedrag van £40 000 by te dra vir die onderhoud van Brits Kaffraria.
Terselfdertyd het hy 'n toekenning ...