Brockett, Linda
(Department of History, University of North-West, 1998)
Baie voormalige Britse kolonies soos Australië, Suid-Afrika en die Verenigde State van Amerika, toon merkwaardige ooreenkomste in die uitlê van hul dorpe. Die dorpe word gekenmerk deur 'n rooster-uitleg en soortgelyke ...