Verhoef, Grietjie
(Department of History, University of North-West, 1998)
Die gedoseerde MA-kursusse in Geskiedenis het geweldig toegeneem. Dit bied die
geleentheid om verdere studie in Geskiedenis te onderneem sonder om gekortwiek te
word deur sekere logistiese probleme, soos afstand van ...