Le Roux, C J B
(Department of History, University of North-West, 1998)
Die regerings van Botswana en Namibië is tans in 'n dispuut gewikkel oor die twee
klein rivier-eilande van Sedudu (bekend as Kasikili onder die Namibiërs) en Situngu
(bekend as Luyondo, Singobeka, Mbala of Zoti onder die ...