Vayed, Goolam(Department of History, University of North-West, 1999)
Most early scholars of the South African War focussed almost entirely on the struggle
between Afrikaner nationalism and British imperialism in which the role of Blacks was seen
as irrelevant. By focussing on Indians, a ...
Du Pisani, Kobus(Department of History, University of North-West, 1999)
Beide feit en fiksie was nog altyd komponente van geskiedskrywing. In die onlangse
verlede het postmodernistiese idees die vreedsame naasbestaan tussen feit en fiksie in
geskiedskrywing versteur deur die onderskeid tussen ...
Grundlingh, Louis(Department of History, University of North-West, 1999)
Oorloë bring verskillende soorte lyding vir burgerlikes. Militêre optredes lei dikwels tot die
verwoesting van gemeenskappe en laat burgerlikes nie alleen dakloos nie, maar ook
behoeftig. Gewoonlik word baie klem op die ...
Furlong, Patrick J; Ball, Karen(Department of History, University of North-West, 1999)
Toe die ANC aan die bewind gekom het, het hulle 'n nuwe wetenskapsbeleid aangekondig
wat verbind is tot gemeenskaplike ontwikkeling. Voorstanders het beswaar gemaak dat
navorsing voorheen voortgedryf is deur blanke ...
Tempelhoff, Johann W N; Nemudzivadi, Henry(Department of History, University of North-West, 1999)
Die Venda regeerder Makhado (?-1895) was een van die mees suksesvolle swart leiers
in die Zuid-Afrikaansche Republiek gedurende die tweede helfte van die negentiende eeu.
Sy regeringstyd is gekenmerk deur 'n fyn interaksie ...