Du Pisani, Kobus
(Department of History, University of North-West, 1999)
Beide feit en fiksie was nog altyd komponente van geskiedskrywing. In die onlangse
verlede het postmodernistiese idees die vreedsame naasbestaan tussen feit en fiksie in
geskiedskrywing versteur deur die onderskeid tussen ...