Coetzee, Jan K; Wood, Geoffrey T
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)
• Opsomming:
In hierdie artikel word die aandag gevestig op Grahamstad, ʼn sekondêre stedelike sentrum in die Oos-Kaap waar massa-opstand, soos ook elders in Suid-Afrika in die 1980’s, plaasgevind het. Daar word gebruik ...