Appel, André
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)
• Opsomming:
Hierdie inleidende en verkennende artikel poog om 'n
Bydrae te lewer tot 'n historiografies verwaarloosde
sosiale probleem. Binne 'n redelik beperkte
konseptualisering word die volgende aspekte kortliks
bespreek: ...