Allen, G R
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1994)
• Opsomming:
Hierdie artikel handel oor aspekte van die vestiging
en vervreemding van die Witwatersrandse plaas
"Doornfontein" (nr 323) tydens die 19e eeu. Die
narratief word ontwikkel teen die agtergrond van ...