Van den Bergh, G
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
• Opsomming:
Die Machaviestat nedersetting was die gevolg van 'n
bondgenootskap tussen die Barolongleiers en A.H. Potgieter se
Voortrekkers teen Mzilikazi. Die bedoeling was dat besetting
tydelik sou wees in afwagting ...