mirage

Browsing Contree: 1993 No 34 by Title

Boloka/Manakin Repository

Browsing Contree: 1993 No 34 by Title

Sort by: Order: Results:

  • Du Plessis, A S (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
    • Opsomming: Landelike nedersettingskemas het sedert die bewuswording van die bestaan van armblankes 'n integrale deel uitgemaak van staatspogings om hierdie surplus mense te rehabiliteer. Die oogmerk met landelike ...
  • Van den Bergh, G (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
    • Opsomming: Die Machaviestat nedersetting was die gevolg van 'n bondgenootskap tussen die Barolongleiers en A.H. Potgieter se Voortrekkers teen Mzilikazi. Die bedoeling was dat besetting tydelik sou wees in afwagting ...
  • Baines, Gary (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
    • Opsomming: Baie voorvalle van protes deur swart Suid-Afrikaners is onderdruk deur die toepassing van onnodige geweld. Die skiet van betogers te Port Elizabeth op 23 Oktober 1923 is maar een voorbeeld hiervan. Die ...

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics