Baines, Gary
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
• Opsomming:
Baie voorvalle van protes deur swart Suid-Afrikaners is
onderdruk deur die toepassing van onnodige geweld. Die skiet
van betogers te Port Elizabeth op 23 Oktober 1923 is maar een
voorbeeld hiervan. Die ...