Wood, Geoffrey
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
• Opsomming:
Hierdie artikel ondersoek die oorsake en die verloop van die
1959-1961 Pondolandse rebellie. Dit word opgevolg met 'n
evaluering van die organisasie wat daarna die leiding geneem
het, die "mountain", 'n ...