Julius, A B; Lumby, A B
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
• Opsomming:
Teen die laat 1950's was die motornywerheid 'n belangrike
vertakking van sekondêre industrie en 'n betekenisvolle
werkgewer veral in die Oos-Kaap. Gedurende die 1960's was
die nywerheid onderworpe aan fases ...