Van Aswegen, H J
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1993)
• Opsomming:
Die Kora het 'n belangrike rol in die Transgariep (OVS)
gedurende die eerste helfte van die negentiende eeu gespeel.
Teen 1858 egter, na die nederlaag van Goliat Yzerbek, het die
veeboer-swerwers van die ...