mirage

Kannaland - 'n verdwene streeknaam.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Appel, André
dc.date.accessioned 2012-02-06T09:07:15Z
dc.date.available 2012-02-06T09:07:15Z
dc.date.issued 1982
dc.identifier.citation Appel, A. 1982. Kannaland - 'n verdwene streeknaam. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike en streeksgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 11:28-31, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/5449
dc.description.abstract • Opsomming: Nadat dit vir die eerste keer in 1752 op die togkaart van die Beutler-ekspedisie ingeskryf is, het die benaming Kannaland teen die volgende dekade 'n algemene geografiese verwysing geword. Ten spyte van verskillende skryfwyses hou die naam waarskynlik verband met die gannabos, ook bekend as seepganna, wat destyds 'n bekende plant in die Karoostreke was. Kannaland was egter nooit 'n akkurate gebiedsomskrywing nie sodat groter of kleiner dele van die huidige Klein Karoo daarmee bedoel is. Om hierdie rede vind dit ook nooit, hoewel dit gedurende die tweede helfte van die agtiende eeu 'n populêre benaming onder die koloniste was, in amptelike administratiewe of kerklike kringe neerslag nie. en_US
dc.description.abstract • Summary: In 1752 the name Kannaland appeared for the first time on a Map, that of the Beutler expedition. Ten years later it was already a generally accepted geographical reference. Although diversely spelt, the name seems to be derived from the ganna (lye-bush), also called seepganna, a plant well known at that time in the Karroo regions. Kannaland was at no stage accurately demarcated and the name referred to larger or smaller parts of the present Little Karroo. Thus, despite its popularity among the colonists in the second half of the eighteenth century, the name was never applied officially by the government or the church.
dc.language.iso other en_US
dc.publisher Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC en_US
dc.title Kannaland - 'n verdwene streeknaam. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics