Now showing items 1-7 of 7

    • Handel langs die vroegste roetes. 

      De Vaal, J B (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
      • Opsomming: In 'n vorige artikel is die vroegste handelsroetes in die binneland van Noord- en Oos-Transvaal gerekonstrueer. Om meer lig op die handel self te werp, kom veral die handelsartikels, handelaars en handelspraktyke ...
    • Richards Bay. 

      Minnaar, A de V (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
      • Opsomming: Die ontwikkellng van die hawe van Richardsbaai, geleë aan die Mhlatuze-strandmeer in Zoeloeland, het eers in die jare sewentig van hierdie eeu 'n aanvang geneem. Voorheen is dit hoofsaaklik as 'n hengel- en ...
    • Daniëlskuil - die tronk-mite. 

      Snyman, P H R (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
      • Opsomming: Die Noord-Kaaplandse dorp Daniëlskuil ontleen sy naam aan 'n natuurlike krater of kuil in die nabyheid. Om die naam te verklaar, is mettertyd 'n mite aan die kuil gekoppel, naamlik dat dit deur die Griekwa ...
    • Dullstroom 1884 - 1984. 

      De Jong, C (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
      • Opsomming: 'n Maatskappy is in 1883 in Nederland gestig om grond in Transvaal aan te koop en Nederlandse boerekolonies daar te vestig. Die gevolg was dat 'n aantal Nederlandse gesinne hulle in 1884 op die plase Groot ...
    • Grahamstown's assumption convent. 

      Hunt, K S (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
      • Opsomming: Die Assumption Convent in Grahamstad was die eerste instelling van die aard wat in Suidelike Afrika opgerig is. Dit is geopen in Januarie 1850 toe Moeder Marie Eugenie, die stigter van die Orde in Parys, op ...
    • 1984. Suid-Afrikaanse tydskrif vir kultuurgeskiedenis 1& 2. [Boek resensie] 

      Snyman, P H R (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
    • Minnaar, A. de V. 1984. Empangeni: a historical review to 1983. [Book review] 

      Smith, K W (Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)