Van Breda, P
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
Die eietydse gebruik in Suid-Afrika om die ereburgerskap van 'n munisipaliteit
aan 'n individu toe te ken, het in Engeland ontstaan en nie by
die Romeine soos soms geargumenteer word nie. Gedurende die ...