Pirie, G H
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
• Opsomming:
Nadat die maatskappy Transvaal Gold Mining Estates (TGME) die plaaslike
bestuur in Pelgrimsrus twintig jaar lank afgeskeep het, is die administrasie
van onder meer sanitasie, die begraafplaas, skut en ...