Hummel, H C
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1986)
• Opsomming:
Die kernvraag wat hier aan die orde kom, is hoe die oorwegend Engelssprekende gemeenskap van die laat-Victoriaanse Grahamstad in die maande voor die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog (Oktober 1899) op die ...