Loock, J C
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
• Opsomming:
Toe 'n gebou in 1984 in die hoofstraat van Willowmore verbreek is, het
'n massa dokumente in besit van bewaringsbewuste persone gekom. Die
derduisende uitgaande en inkomende briewe, pryslyste, markberigte, ...