mirage

Browsing Contree: 1987 No 22 by Issue Date

Boloka/Manakin Repository

Browsing Contree: 1987 No 22 by Issue Date

Sort by: Order: Results:

  • Snyman, P H R (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
    • Opsomming: Maatstawwe om te bepaal wanneer 'n dorp in Suid-Afrika gestig is, kon nog nooit werklik neergelê word nie. 'n Studie in enkele Noord-Kaaplandse distrikte bring aan die lig dat slegs een dorp in die streek ...
  • Berning, J M (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
    • Opsomming: Teen die helfte van die 1840's is pogings aangewend om die vierkantige toring van die St. George-kerkgebou aan te pas om 'n stadshorlosie te huisves. Nadat die kerk in 1853 'n katedraal geword het, is ywerig ...
  • Loock, J C (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
    • Opsomming: Toe 'n gebou in 1984 in die hoofstraat van Willowmore verbreek is, het 'n massa dokumente in besit van bewaringsbewuste persone gekom. Die derduisende uitgaande en inkomende briewe, pryslyste, markberigte, ...
  • Minnaar, A de V (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
    • Opsomming: Die dorp Graaff-Reinet worstel reeds sedert sy stigting in 1786 met 'n knaende tekort aan water. In hierdie bydrae word die waternood ontleed en aandag geskenk aan onder meer die vroeëre stelsel van oop leivore ...
  • Coates, P N A (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
    • Opsomming: Op 7 Oktober 1853 het die prospekteerder-avonturier P.J. Marais sy eerste goudontdekking naby die samevloeiing van die Krokodil- en Jukskeirivier in Transvaal aangeteken. Hierdie artikel gee ‘n oorsig van ...
  • Munro, K A (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
  • Liebenberg, M M B (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
  • Saul, Daphne (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
  • Snyman, P H R (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
  • Jooste, E P (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics