Tankard, K P T
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
• Opsomming:
Die hawestad Oos-Londen het skaars 30 jaar na Port Elizabeth tot stand gekom. Weens sy gunstige topografie en klimaat, in vergelyking met die van Algoabaai, was Oos-Londen eintlik in die posisie om tot die ...