Lombard, R T J
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
• Opsomming:
Met die ekonomiese krisis en droogte van die vroeë 1930's het die regering besluit om te begin met die bou van 'n besproeiingskema wat werkgeleentheid en 'n heenkome aan duisende hawelose armblankes kon bied. ...