Now showing items 10-14 of 14

    • Nagana, big-game drives and the Zululand game reserves (1890s - 1950s) 

      Minnaar, A de V (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
      • Opsomming: Die wêreldberoemde Zoeloelandse wildtuine Hluhluwe en Umfolozi word as twee van die gewildste in hul soort gereken. Tog is pogings om hulle te vestig en te beskerm ernstig geknou deur die veesiekte nagana en ...
    • Potchefstroom se stigting 1838 of 1839? 

      Van der Schyff, P F (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
      • Opsomming: Verkeerde en/of aanvegbare bronvertolkings het 'n belangrike rol gespeel in die aanvaarding van 1838 as vestigingsdatum van Potchefstroom. Belangstelling in die vestigingsfase van die Trekkers in die Oorvaalse ...
    • Rol van die Naturelle-adviesraad op plaaslike bestuursvlak in Bloemfontein, 1923 - 1948. 

      Le Roux, C J P (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
      • Opsomming: Ingevolge die Naturelle-stadsgebiedewet van 1923 moes munisipaliteite in stedelike gebiede 'n naturelle-adviesraad vir elke swart woonbuurt binne hul jurisdiksie skep. Ook in Bloemfontein het so 'n adviesraad ...
    • Schoeman, K. 1988. The Bloemfontein diary of Lieut. W.J. St John 1825-53. [Boek resensie] 

      Van der Bank, D A (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
    • Twee perspektiewe op die Suid-Afrikaanse historiografie. 

      De Klerk, P (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)