Le Roux, C J P
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
• Opsomming:
Ingevolge die Naturelle-stadsgebiedewet van 1923 moes munisipaliteite in stedelike gebiede 'n naturelle-adviesraad vir elke swart woonbuurt binne hul jurisdiksie skep. Ook in Bloemfontein het so 'n adviesraad ...