Van der Schyff, P F
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
• Opsomming:
Verkeerde en/of aanvegbare bronvertolkings het 'n belangrike rol gespeel in die aanvaarding van 1838 as vestigingsdatum van Potchefstroom. Belangstelling in die vestigingsfase van die Trekkers in die Oorvaalse ...