Pirie, G H
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
• Opsomming:
In 1912 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë 'n padmotordiens ingestel vir
passasiers en ligte vrag in die yl bevolkte platteland waar min verkeer
nie spoorverbindings geregverdig het nie. Blanke passasiers het ...