Le Roux, C J P
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
• Opsomming:
Hierdie artikel weerlê die wanopvatting dat lord Alfred Milner se skema van landelike vestiging in die Oranjerivierkolonie 'n finansiële en landbou-kundige mislukking was. Die Britse setlaars was waarskynlik ...