Van der Bank, D A
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
• Opsomming:
Die afbrand van plase en die vernietiging van eiendom gedurende
die Tweede Anglo-Boereoorlog het talle boere en veral bywoners
sonder heenkome gelaat. Om die konsentrasiekampe te sluit en
rantsoenering te ...