Broodryk, Maritz
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
• Opsomming:
In hierdie artikel word die geskiedenis behandel van die gebied in Noordwes-Kaapland wat oorspronklik deur die Boesmans (San) bewoon is. Dit ondersoek die geleidelike noordwaartse uitbreiding van die Kaapkolonie ...