Contents

No. 31, April 1992

Articles


Book reviews

Editorial

Under the competent management of the HSRC, Contree has established itself over the past 15 years as an academic journal for South African urban and regional history. The Department of History of the Rand Afrikaans University has now taken over Contree and this is the first issue under the guidance of the new editorship. The object of Contree remains unchanged, namely to publish articles of a high academic standard and to stimulate research in the field of urban and regional history. As formerly, urban and regional history is interpreted in a broad sense and all articles dealing with aspects of this field will be considered for publication. Contree also aims at making scientific historical writing more accessible to the communities who are studied in the articles. The journal is therefore also aimed at readers outside the formal academic world.

The change in editorship has also brought certain changes in the journal. The most important is in its external appearance, especially the cover which from now onwards will have a specific design. These changes were necessary to avoid rising printing costs and to ensure that Contree can be published at a reasonable price.

H.J. van Aswegen

Redaksioneel

Contree is oor die afgelope 15 jaar onder die bekwame bestuur van die RGN reeds stewig gevestig as 'n akademiese tydskrif, toegespits op Suid-Afrikaanse stad- en streekgeskiedenis. Die Departement van Geskiedenis van die Randse Afrikaanse Universiteit het Contree nou oorgeneem en hierdie uitgawe is die eerste onder die leiding van die nuwe redaksie. Die doelstellinge van Contree bly onveranderd nl. om artikels van hoogstaande wetenskaplike gehalte te publiseer en sodoende ook navorsing op die gebied van stad- en streekgeskiedeniste stimuleer. Soos vroeër word stad- en streekgeskiedenis breed geïnterpreteer, en alle artikels wat oor aspekte van dié terrein handel, word vir publikasie oorweeg. Contree strewe ook daarna om wetenskaplike geskiedskrywing meer toeganklik te maak vir die gemeenskappe waaroor geskrywe word. Die tydskrif spits horn dus ook toe op 'n leserskring buite die formele akademiese wêreld.

Met die verandering van redaksie kom daar ook sekere veranderinge in die tydskrif. Die vernaamste daarvan is in die uiterlike voorkoms, veral die voorblad wat nou 'n spesifieke vaste formaat aanneem. Hierdie veranderinge is genoodsaak om koste te bespaar om Contree steeds teen 'n billike prys aan sy lesers beskikbaar te stel.

H.J. van Aswegen

Recent Submissions