Grobler, J E H
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)
• Opsomming:
Op 28 Desember 1942 het onluste in Marabastad, Pretoria uitgebreek
toe 'n loongeskil tussen die Munisipaliteit en sy swart werknemers
in 'n gewelddadige konfrontasie ontwikkel het. Die Suid-
Afrikaanse ...