Vernon, Gillian
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1992)
• Opsomming:
Tussen 1843 en 1878 was vier besondere Europese vroue vir
kort tydperke op die Kaapse oosgrens woonagtig. Komende uit
die Europese middelklas, het die vroue sekere middelklaswaardes
met hulle na die oosgrens ...