Rural revolution - wheat, wool and politics in the Overberg.
Abstract
• Opsomming:
Gedurende die negentiende eeu is in die distrikte Swellendam, Caledon
en Bredasdorp, gesamentlik bekend as die Overberg, nie daarin geslaag
om graan ekonomies te verbou nie. Plase in die streek het vinnig
kleiner geword en ekstensiewe veeboerdery was nie meer moontlik nie.
Slegs die oorskakeling na wolboerdery tussen ongeveer 1830 en 1840
het grootskaalse verarming onder die boere voorkom die Overberg
weer 'n stabiele landboustreek gemaak. Die invloei van nuwe kapitaal
het weliswaar nie tot die ontwikkeling van groot kommersiële sentra
gelei nie, maar 'n beduidende uitwerking op die politieke bewussyn
van die Afrikaners gehad. • Summary:
During the nineteenth century, the districts of Swellendam, Caledon
and Bredasdorp, known collectively as the Overberg, failed to produce
a commercially viable grain crop. With the rapid decrease in the size
of farms, extensive cattle and sheep herding was no longer possible.
Had it not boon for the swing to the wool producing Merino between
c.1830 and 1840 impoverishment among the agricultural population
would have reached far greater proportions. Owing to the fine wool
produced in the area, the Overberg became an agriculturally and
economically stable area. The flow of new capital to the area failed to
convert its towns into large commercial centres, but the marked
increase in income to farmers had a profound effect on Afrikaner
political awareness in the area.
Collections
- Contree: 1992 No 31 [15]