Contents

No. 20, September 1990

Articles

Editorial

Na 10 jaar lyk Gister en Vandag anders! Ons hou daarvan om te dink dat ons op die voorpunt van die onderrig van Geskiedenis is. Die Redaksie spreek hiermee sy wens uit dat ons nuwe voorkoms 'n weerspieëling is van vars en nuwe denke.

Die afgelope Juliemaand is 'n geslaagde konferensie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Geskiedenisonderrig aan die RAU gehou. In die April-uitgawe van 1991 gaan ons enkele van die referate publiseer. Maak seker dat u die uitgawe ontvang.

'n Uitnodiging: lug u mening oor gedagter uitgespreek in die onderskeie artikels, of oor enigiets wat u na aan die hart lê.

Dalk is dit 'n bietjie vroeg. Nogtans - 'n Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar.

J M L Horn

Recent Submissions