Show simple item record

dc.contributor.authorMöller, Pieter L
dc.date.accessioned2012-03-15T07:33:41Z
dc.date.available2012-03-15T07:33:41Z
dc.date.issued1999
dc.identifier.citationMöller, P.L.. 1999. A critical assessment of the Warsaw Airlift (1944). New contree, 45:39-57, Sept. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6294
dc.description.abstractDaar word opnuut besin oor die sienings en optrede van staatsmanne wat by die rampspoedige Poolse opstand van 1 Augustus 1944 betrek was. Uiteenlopende standpunte word geevalueer teen die agtergrond van die gekompliseerde verhoudinge tussen die Britse Eerste Minister, Winston Churchill en die President van die Verenigde State van Amerika, Franklin Roosevelt, en tussen hulle en die Sowjet leier, Joseph Stalin. Die kruks van die saak was dat beide die Britte en Amerikaners bereid was om betrokke te raak by die bevoorradingsvlugte om die geïsoleerde partisane van lewensnoodsaaklike voorrade te voorsien. Die Russe, 'n bondgenoot van die Geallieerdes sedert 1942, wou egter glad nie betrokke raak nie, en het selfs geweier dat Britse en Amerikaanse vliegtuie, na afloop van die bevoorradingsvlugte, op Russiese grondgebied land. Churchill was oortuig dat die Geallieerdes geen keuse gehad het nie. Hulle kon nie die Poolse partisane in die steek laat nie en moes betrokke raak. Die Amerikaners was bereid om voorrade te lewer en betrokke te raak, maar het uiteindelik onder politieke druk van die Soviet Unie geswig. Hulle het hulself later onttrek. Die gevolge van die opstand in Warskou was nie net vernietigend vir die partisane nie, maar het ook verreikende gevolge gehad vir die ander rolspelers.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.titleA critical assessment of the Warsaw Airlift (1944)en_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID10059512 - Möller, Pieter Lodewikus


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record