mirage

Industrialization in South Africa: a historiographical debate?

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Verhoef, Grietjie
dc.date.accessioned 2012-03-15T10:39:02Z
dc.date.available 2012-03-15T10:39:02Z
dc.date.issued 1998
dc.identifier.citation Verhoef, G. 1998. Industrialization in South Africa: a historiographical debate? New contree, 44:13-30, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/6307
dc.description.abstract Industrialisasie as 'n ekonomiese verskynsel het min aandag van historici ontvang Die meeste publikasies van historici handel oor die sosiale en politieke implikasies van die verskynsel. Hierdie artikel ontleed die werk van ekonomiese historici in die eerste plek, dan die werk van ekonome en daarna revisionistiese historici. Daar is groot ooreenstemming oor die koste van aanvanklike industriële proteksionisme, asook die aanvanklike nut daarvan ten einde ekonomiese groei te stimuleer. Ekonome het indringend gedebatteer oor die owerheid se desentralisasieprogram en veral die politieke rasionaal daaragter bevraagteken. Die revisionistiese publikasies oor industrialisasie handel hoofsaaklik oor die idee dat politieke beleidsrigtings geïmplementeer is om kapitalistiese ekonomiese ontwikkeling te verseker. Die skrywer beweer dat min werklike debat tussen die eerste groepe skrywers oor industrialisasie en laasgenoemde revisionistiese historici plaasvind. en_US
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Department of History, University of North-West en_US
dc.title Industrialization in South Africa: a historiographical debate? en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics