mirage

Aktiewe magnetiese laers / George van Schoor

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Van Schoor, George
dc.date.accessioned 2012-03-20T09:31:06Z
dc.date.available 2012-03-20T09:31:06Z
dc.date.issued 2008
dc.identifier.isbn 9781868225637
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/6346
dc.description.abstract Die manuskrip gee 'n oorsig van die van die navorsing van die outeur aan die Noordwes Universiteit oor die van aktiewe magneties laers (AMLs). Die hoofvoordeel van AMLs word uitgelig as vanweë die eliminasie van smeringstelsels. Die teorie van AMLs word oorsigtelik toegelig aan die hand van 'n massa-demper-veer ekwivalent . AMLs word as 'n samevoeging van Ingenieurswese, Elektroniese ingenieurswese en Rekenaarwetenskap beskryf en geklassifiseer as 'n produk van Megatronika. AMLs word gesien as 'n sleuteltegnologie vir die korrelbedreaktor wat in ontwikkeling is in Suid-Afrika. Die AMLs navorsingsaktiwiteite vir die periode 2003 tot 2008 is gekenmerk deur ontwikkeling van verskeie demonstrasiemodelle en die progressie van basiese AML rolmodelle met beperkte grade van vryheid tot en met 'n gevorderde model met vyf grade van vryheid stelsel word bespreek. Vanweë die sterk assosiasie met die vakgebied van megatronika is 'n navorsingsgroep met die naam McTronX in 2004 gestig. Die groep doen navorsingsprojekte in oorleg met die industrie met permanente personeel. Die projek dien as voertuig vir die opleiding van PhD en Meestersgraad studente. Kundigheid is gevestig in AML simulasie, ontwerp en vervaardiging, rotordinamika met AML ondersteuning, kragversterkers en PMSM aandrywing. Toekomstige fokus sluit in stelselintegrasie en vanglaers. en_US
dc.publisher Potchefstroom : Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus (Suid-Afrika) en_US
dc.relation.ispartofseries Wetenskaplike bydraes (North-West University (South Africa), Potchefstroom Campus). Reeks H, Intreerede ; nr. 222
dc.subject Magnetic bearings en_US
dc.subject Magnetiese laers en_US
dc.title Aktiewe magnetiese laers / George van Schoor en_US
dc.type Other en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics