mirage

Waardegedrewe gemeenskapskommunikasie : die sosiale entstof teen MIV/VIGS? / P.J. Schutte

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Schutte, Paul J
dc.date.accessioned 2012-03-20T14:18:00Z
dc.date.available 2012-03-20T14:18:00Z
dc.date.issued 2005
dc.identifier.isbn 1868224678
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/6353
dc.description.abstract Volgens die resente statistiek neem die voorkoms van HIV/vigs in Suid-Afrika steeds nie af nie, ten spyte van intervensieprogramme en die tot stand komming van vigsrade. Wat die medium tot lang termyn betref is daar myns insiens 'n groter kans op suksesvolle voorkoming van HIV/vigs as die fokus sterker verskuif na meer horisontale kommunikasie op gemeenskapsvlak as die huidige, hoofsaaklik regeringsgedrewe, eenrigting van-bo-na-onder-kommunikasie waar oplossings oorwegend deur die nasionale media gekommunikeer word. 'n Dialogiese interpersoonlike en interaktiewe gemeenskapsfokus is dus dringend nodig. Verder moet hierdie gemeenskapsfokus op duidelike waardes gegrond wees om enigsins volhoubaar te wees. Geloofsgebaseerde organisasies behoort 'n veel groter rol te speel in vigsveldtogte waar die normatiewe eksplisiet uitgespel moet word. en_US
dc.publisher Potchefstroom : Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus (Suid-Afrika) en_US
dc.relation.ispartofseries Wetenskaplike bydraes (North-West University (South Africa), Potchefstroom Campus). Reeks H, Inougurele rede ; nr. 186
dc.subject Health risk communication South Africa. en_US
dc.subject Gesondheidsrisiko-kommunikasie Suid-Afrika en_US
dc.subject AIDS (Disease) - Prevention en_US
dc.subject VIGS - Voorkoming en_US
dc.title Waardegedrewe gemeenskapskommunikasie : die sosiale entstof teen MIV/VIGS? / P.J. Schutte en_US
dc.type Other en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics