Ontdekking en bewaring van die willowmore-versameling van dokumente - 'n gevallestudie.
Abstract
• Opsomming:
Toe 'n gebou in 1984 in die hoofstraat van Willowmore verbreek is, het
'n massa dokumente in besit van bewaringsbewuste persone gekom. Die
derduisende uitgaande en inkomende briewe, pryslyste, markberigte, tjeks,
kwitansies, geleibriewe, boeke van algemene handelaars (waaronder voorraadopnames,
lyste van bestellings, aankope, klante en hul aankope, volstruisveer-,
wol- en bokhaarregisters en dokumente van 'n meet persoonlike
aard) gee 'n beeld van die sosiaal-ekonomiese ontwikkeling van Willowmore
en omgewing tussen 1863 en 1908. • Summary:
When a building in the main street of Willowmore was extensively renovated in 1984 a large quantity of documents was acquired by conservation minded individuals. It consists of thousands of letters despatched and received, price lists, market reports, cheques, receipts, waybills, and the books of general dealers. The latter include lists of orders, purchases and of customers as well as what they bought, ostrich feather, wool and mohair registers and some personal documents. All those reflect the socio-economic development of Willowmore and environs between 1863 and 1908.
Collections
- Contree: 1987 No 22 [10]