mirage

Rediscovering Woodstock.

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Badham, Andrea
dc.date.accessioned 2012-04-05T10:07:19Z
dc.date.available 2012-04-05T10:07:19Z
dc.date.issued 1987
dc.identifier.citation Badham, A. 1987. Rediscovering Woodstock. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 21:22-25, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968] en_US
dc.identifier.issn 0379-9867
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/6410
dc.description.abstract • Opsomming: Die Kaapstadse voorstad Woodstock, oorspronklik bekend as Papendorp, toon onmiskenbare tekens van verwaarlosing en agteruitgang. Tog is hierdie bedrywige, uitgestrekte gebied met sy mengelmoes van bouvallige woonhuise en vuil fabrieke vroeër beskryf as 'n rustige dorp met 'n eg-plattelandse atmosfeer. Die aanlê van 'n spoorlyn het egter tot voorstedelike groei en nywerheidsontwikkeling bygedra en 'n einde aan hierdie landelike karakter gebring. Die artikel is as't ware 'n herontdekking van die Woodstock van gister en vandag aan die hand van bevolkingsyfers en deur die beskrywing van industriële vooruitgang, die invloed van St. Mary's Anglikaanse kerk en die instelling van munisipale bestuur in 1882. en_US
dc.description.abstract • Summary: Originally known as Papendorp, the Caperonian suburb of Woodstock has a rather neglected and run-down appearance. This article looks at the "bustling, sprawling mixture of crumbling residences and grimy industry" in what once was "a peaceful country village" with a rural air. Things, however, changed when a railway line was completed, stimulating suburbanization and industrialization. Population returns, industrial development, the influence of St Mary's Anglican Church and establishment of a municipality (1882) are analysed and described in an attempt to rediscover the Woodstock of yesterday and today.
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC en_US
dc.title Rediscovering Woodstock. en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics