Amptelike benaming vir die boererepubliek Oranje-Vrystaat.
Abstract
• Opsomming:
Hedendaagse skrywers en sprekers ken dikwels eie, nuwe name toe aan
die Oranje-Vrystaat wanneer hulle verwys na die tydperk toe die gebied
nag 'n Boererepubliek was. Die amptelike benaming vir hierdie vrye
staat en die tydgenootlike gebruik daarvan deur sowel die publiek as
amptenare word nagespoor, terwyl ook aangetoon word watter foutiewe
skryfwyses van die naam Oranje-Vrystaat soms in die werke van moderne
historici, opvoedkundiges en ander navorsers voorkom. • Summary:
Often present-day authors and speakers, referring to the period when the
Orange Free State was still a Boer republic, create their own (new) names
for that region. This article analyses the official name of the Free State
and the contemporary use of it by the public and civil servants. It also
points out the sometimes erroneous orthography of the name by modem
historians, educationists, and other researchers.