Show simple item record

dc.contributor.authorBreed, Douw Gerbrand
dc.contributor.authorBreed, Gert
dc.date.accessioned2012-10-11T14:25:24Z
dc.date.available2012-10-11T14:25:24Z
dc.date.issued2010
dc.identifier.citationBreed, G. & Breed, D.G. 2010. Besinning oor die diakonale dienswerk na aanleiding van Handelinge 6:1-7. In die Skriflig/In luce Verbi, 44(3&4):627-653. [http://www.inluceverbi.org.za]en_US
dc.identifier.issn1018-6441
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/7477
dc.description.abstractReflection on diaconal service in relation to Acts 6:1-7 Acts 6 is traditionally considered as the description of the origin of the special service of deaconship. The essence and duty of diaconal service is inferred from Acts 6:1-7; it is the service responsible for the care of the poor and promotion of mutual support and love in the church. This article re-examines Acts 6. It investigates whether this text truly describes diaconal service and what it conveys about the content and essence of the seven’s service. This study shows that Acts 6 does not describe the institution of a special service (office) and that the content and essence of the special diaconal service cannot be derived from this text. Acts 6:1-7 is a description of the dynamic work of the Holy Spirit within the church, related to the difficulties that arise with service (διακονία) due to rapid growth.en_US
dc.description.abstractBesinning oor die diakonale dienswerk na aanleiding van Handelinge 6:1-7 Handelinge 6 word tradisioneel beskou as die beskrywing van die ontstaan van die besondere diens van die diaken. Uit Handelinge 6:1-7 word gewoonlik die wese en die taak van diakonale dienswerk afgelei, naamlik dat dit ’n diens is wat die versorging van die armes in die gemeente behartig en die onderlinge meelewing en liefde moet bevorder. In hierdie artikel word Handelinge 6 opnuut ondersoek. Daar word ondersoek ingestel of die gedeelte inderdaad die ontstaan van die diakonale diens beskryf en wat dit sê oor die inhoud en wese van die sewe se dienswerk. Uit die ondersoek word dit duidelik Besinning oor die diakonale dienswerk na aanleiding van Handelinge 6:1-7 dat Handelinge 6 nie die instelling van ’n nuwe besondere diens (amp) beskryf nie en dat die inhoud en wese van die besondere diakonale diens nie hieruit afgelei kan word nie. Handelinge 6:1-7 beskryf eerder die dinamiese werking van die Heilige Gees binne ’n gemeente waarin daar weens die vinnige groei probleme ontstaan ten opsigte van die bedieningswerk (διακονία).
dc.description.urihttp://dx.doi.org/10.4102/ids.v44i3&4.165
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAOSISen_US
dc.subjectDiakens
dc.subjectdiakonia
dc.subjectHandelinge 6
dc.titleBesinning oor die diakonale dienswerk na aanleiding van Handelinge 6:1-7en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record