mirage

'n Teologies-etiese beoordeling van onwettige immigrasie

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author De Beer, E. J.
dc.date.accessioned 2012-10-12T10:14:42Z
dc.date.available 2012-10-12T10:14:42Z
dc.date.issued 2010
dc.identifier.citation De Beer, E.J. 2010. 'n Teologies-etiese beoordeling van onwettige immigrasie. In die Skriflig, 44(3&4):655-677. [http://www.inluceverbi.org.za] en_US
dc.identifier.issn 1018-6441
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/7480
dc.description.abstract A theological-ethical judgement of illegal immigration The immigration of people is a growing global phenomenon. People immigrate to South Africa mainly for economic purposes. Not all immigrants are,however, legally in the country. It is not certain how many illegal immigrants are in the country. The South African government does not have a clear, effective policy on how to solve the problem of illegal immigration. In this article the influence of illegal immigration on the South African labour sphereis analysed. The aim of the article is to give guidance from the Bible to role players on how their disposition should be concerning the problem of illegal immigrant workers. In the article the extent and causes of illegal immigration are investigated. Thisis followed byprobing into the effects of illegal immigration on the South African labour sphere and the action taken by the authorities to solve the problem. The influence of illegal immigration on labour in South Africa is judged according to biblical principals. In the assess-ment guidance is given as to what the disposition of different role players should be concerning the set problem. en_US
dc.description.abstract ’n Teologies-etiese beoordeling van onwettige immigrasie Immigrasie van mense is ’n wêreldwye toenemende verskynsel. Mense immigreer hoofsaaklik om ekonomiese redes na Suid-Afrika. Nie alle immigrante is egter wettig in die land nie. Dit is nie duidelik hoeveel onwettige immigrante in Suid-Afrika is nie. Die Suid-Afrikaanse regering het geen duidelike, doeltreffende beleid oor hoe om die probleem van onwettige immigrante op te los nie. In hierdie artikel word die invloed van onwettige immigrasie op die Suid-Afrikaanse arbeidsterrein ondersoek. Die doel van die studie is om aan rolspelers vanuit die Bybel leiding te gee oor hoe hulle ingesteldheid teenoor die probleem van onwettige immigrantwerkers behoort te wees. In die artikel word die omvang en oorsake van onwettige immigrasie ondersoek. Daarna val die soeklig op die gevolge van onwettige immigrasie op die Suid-Afrikaanse arbeidsterrein en die optrede van die owerheid om die probleem hok te slaan. Dit word gevolg deur die bestudering van ’n aantal tersaaklike bybelse uitsprake. Die invloed van onwettige immigrasie op die Suid-Afrikaanse arbeidsterrein word in die lig van die bybelse uitsprake beoordeel. In die beoordeling word leiding aan verskillende rolspelers gegee oor hoe hulle ingesteldheid teenoor die gestelde problem behoort te wees.
dc.description.uri http://dx.doi.org/10.4102/ids.v44i3&4.166
dc.language.iso other en_US
dc.publisher AOSIS en_US
dc.subject Arbeid en_US
dc.subject migrasie en_US
dc.subject onwettige immigrasie en_US
dc.title 'n Teologies-etiese beoordeling van onwettige immigrasie en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics