mirage

'n Aanvullende formulier gefokus op die verhouding tussen Pasga en die nagmaal

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author De Klerk, Barend Jacobus
dc.date.accessioned 2012-10-12T13:25:07Z
dc.date.available 2012-10-12T13:25:07Z
dc.date.issued 2011
dc.identifier.citation De Klerk, B.J. 2011. 'n Aanvullende formulier gefokus op die verhouding tussen Pasga en die nagmaal. In die Skriflig/In luce Verbi, 45(1):77-96. [http://www.inluceverbi.org.za] en_US
dc.identifier.issn 1018-6441
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/7482
dc.description.abstract A supplementary formulary focused on the relation between Passover and Holy Communion Can a supplementary formulary that especially focuses on the relation between Passover and Holy Communion enrich the celebration of Holy Communion? After an investigation into the course of events during Passover and the two moments Jesus links up with during the institution of Holy Communion, the researcher found that the following aspects can at least add to the meaning and experience of the celebration. During the eating of the bread (at Passover: the bread of sorrow), the participant is guided to think of and experience the sorrow of slavery to sin and to consciously surrender this guilt to Christ. The believer directly receives the assurance of the forgiveness of sins. During the drinking of the cup of thanksgiving the believer experiences the festive joy of redemption and reconciliation, and consequently feels a new beginning breaking through. This urges the believer to purify his/her life from the old sinful habits (the old yeast) as the result and consequence of the celebration of the Communion. The Communion should, due to its unique eschatological perspective (in contradiction to Passover) have the effect that the death of Christ is proclaimed in the daily life of the believer until He comes. An example of such a possible supplementary formulary is included. en_US
dc.description.abstract Kan ’n aanvullende formulier wat veral fokus op die verhouding tussen Pasga en die nagmaal deelname aan nagmaalsvierings ’n Aanvullende formulier gefokus op die verhouding tussen Pasga en die nagmaalsviering verryk? Nadat die verloop van die Pasga asook die twee momente waarby Jesus by die instelling van die nagmaal aangesluit het, nagegaan is, is bevind dat die volgende aspekte minstens die betekenis en belewing van die viering kan aanvul. By die eet van die brood (Pasga: die brood van smarte) dink en beleef die deelnemer aan die nagmaal die smart van die slawerny van die sonde en gee doelbewus hierdie skuld aan Christus af en ontvang regstreeks die versekering van vergewing van sonde. By die drink van die beker van danksegging beleef die gelowige dat die feesvreugde van verlossing en versoening, dus ’n nuwe begin, ’n deurbraak. Dit vra dat die lewe gesuiwer moet word van die ou sondige gewoontes (die ou suurdeeg) as die resultaat en uitwerking van die viering van die nagmaal. Die nagmaal moet, weens sy unieke eskatologiese perspektief (in teenstelling met die Pasga) die uitwerking hê dat die dood van Christus in die daaglikse lewe verkondig word totdat Hy kom. ’n Voorbeeld van so ’n moontlike aanvullende formulier word ingesluit.
dc.description.uri http://dx.doi.org/10.4102/ids.v45i1.6
dc.language.iso other en_US
dc.publisher AOSIS en_US
dc.subject Beker, drink van die en_US
dc.subject brood, eet van die en_US
dc.subject formulier, aanvullende en_US
dc.subject nagmaal en_US
dc.subject Pasga en_US
dc.title 'n Aanvullende formulier gefokus op die verhouding tussen Pasga en die nagmaal en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics