Show simple item record

dc.contributor.authorDe Wet, Friedrich Wilhelm
dc.contributor.authorPieterse, H.J.C.
dc.date.accessioned2012-10-15T06:32:41Z
dc.date.available2012-10-15T06:32:41Z
dc.date.issued2010
dc.identifier.citationDe Wet, F.W. & Pieterse, H.J.C. 2010. Die noodsaak van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte in prakties-teologiese wetenskapsbeoefening. In die Skriflig/In luce Verbi, 44(3&4):525-543. [http://www.inluceverbi.org.za]en_US
dc.identifier.issn1018-6441
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/7484
dc.description.abstractThe necessity of reckoning withmetatheoretical assumptions in scientific practical-theological research This article is the first in the research project “Metatheoretical assumptions in Practical Theology”. The research problem has to do with the lack of explicitexpression of metatheoretical assumptions against the background of a plurality in scientific approaches to the discipline. Sometimes researchers do not explicity state their theological and other approaches. In this project a group of reformed practical theologians explicitly state their metatheoretical theological and other perspectives and explain their vantage points inresearching the praxis. The necessity to explain metatheoretical assumptions pertaining to the assumptions about reality, the hermeneutical process in understanding, explaining and changing actions in praxis, and the nature and task of scientificresearch, is discussed from a reformed perspective.en_US
dc.description.abstractHierdie artikel is die eerste resultaat van die navorsingsprojek “Metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie”. Die problem wat ondersoek word, het te make met ’n gebrek aan deursigtigheid met betrekking tot die uitspel van metateoretiese vertrekpunte teen die agtergrond van die pluraliteit in die benaderings tot die navorsing in die vak. Soms verklaar navorsers nie hulle teologiese en ander vertrekpunte nie. In hierdie projek word die metateoretiese teologiese en ander vertrekpunte van ’n groep reformatoriese navorsers eksplisiet gemaak en die invalshoeke in die ondersoek van die praksis aangetoon. Die noodsaak om metateoretiese vertrekpunte uit te spel ten opsigte van werklikheidsbeskouing, die hermeneutiese proses wanneer handelings in die praksis verstaan, verklaar en verander word en die beskouing van die aard en taak van wetenskapsbeoefening, word vanuit ’n reformatoriese perspektief behandel.
dc.description.urihttp://dx.doi.org/10.4102/ids.v44i3&4.160
dc.language.isoOtheren_US
dc.publisherAOSISen_US
dc.subjectHermeneutiese teorieen_US
dc.subjectmetateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologieen_US
dc.subjectreformatoriese teologieen_US
dc.subjectwerklikheid, aard van dieen_US
dc.subjectwetenskaplike benaderingen_US
dc.titleDie noodsaak van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte in prakties-teologiese wetenskapsbeoefeningen_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record