mirage

Van Calvinisme tot eksistensialisme: 'n teologiese gesprek met André P. Brink met verwysing na sy memoirs

Boloka/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Van Wyk, Jan Harm (Amie)
dc.date.accessioned 2012-10-16T08:17:07Z
dc.date.available 2012-10-16T08:17:07Z
dc.date.issued 2011
dc.identifier.citation Van Wyk, J.H. 2011. Van Calvinisme tot eksistensialisme: 'n teologiese gesprek met André P. Brink met verwysing na sy memoirs. In die Skriflig/In luce Verbi, 45(2&3):633-658. [http://www.inluceverbi.org.za] en_US
dc.identifier.issn 1018-6441
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10394/7499
dc.description.abstract From Calvinism to existentialism: a theological discussion with André P. Brink with reference to his memoirs In this article the author attempts to develop a theological discussion with the well-known and world-famous writer André P. Brink, on the topics of Calvinism and existentialism. The question at stake is why Brink, who grew up in a South African Calvinist milieu, which was reinforced by his studies at the Potchefstroom University for Christian Higher Education, turned his back on Calvinism and wholeheartedly embraced existentialism during his study in Paris. Why was Potchefstroom exchanged for Paris? Why was Christ replaced by Camus? Did Brink thoroughly compare Calvinism with existentialism or was his decision taken precipitately? This is the fascinating question which the author tries to unravel in this investigation. en_US
dc.description.abstract Die outeur probeer in hierdie artikel om ’n teologiese gesprek met die welbekende en wêreldberoemde skrywer André P. Brink te ontwikkel oor die temas van Calvinisme en eksistensialisme. Die groot vraag is waarom Brink, wat in ’n Suid-Afrikaanse Calvinistiese milieu opgegroei het, wat versterk is deur sy studies aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, sy rug op die Calvinisme gekeer en die eksistensialisme aanvaar het tydens sy studie in Parys. Waarom is Potchefstroom ingeruil vir Parys? Waarom is Christus vervang met Camus? Het Brink ’n deeglike vergelyking gemaak tussen Calvinisme en eksistensialisme of was sy besluit oorhaastig? Hierdie is die boeiende vraag wat die skrywer in hierdie ondersoek probeer ontrafel.
dc.description.uri http://dx.doi.org/10.4102/ids.v45i2&3.32
dc.language.iso other en_US
dc.publisher AOSIS en_US
dc.subject Brink, André P. en_US
dc.subject Calvinisme en_US
dc.subject Calvyn en_US
dc.subject Camus en_US
dc.subject eksistensialisme en_US
dc.title Van Calvinisme tot eksistensialisme: 'n teologiese gesprek met André P. Brink met verwysing na sy memoirs en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics