Omstrede kwessies en die teksinterne korrektiewe in Skilpoppe van Barrie Hough
Date
2010Author
Fritz, Margaretha Johanna
Van der Westhuizen, Elizabeth Susanna
Metadata
Show full item recordAbstract
Controversial issues and text-internal correctives in Skilpoppe by Barrie Hough This article focuses on the binary relations between controversial issues and text internal correctives by making use of examples from "Skilpoppe" (Babushka dolls) (2002) by Barrie Hough. The article starts with a discussion of controversial issues, including the four main categories, identified as violence, sexuality, politics and religion and continues briefly to the censorship as enacted before the Films and Publications Act, No. 65 of 1996 was passed. Thereafter the text-internal corrective, which is sometimes found to be an answer to controversial issues present in youth literature, is discussed and the binary relations between literary controversy and text-internal correctives are highlighted. The theory developed is then used in the analysis of controversial issues in "Skilpoppe". Hierdie artikel fokus op die binêre verhoudings tussen omstrede
kwessies en teksinterne korrektiewe in Afrikaanse jeugverhale,
met spesifieke aandag aan die uitbeelding hiervan in “Skilpoppe”
(2002) van Barrie Hough. Die artikel begin met ’n bespreking
van omstrede kwessies, insluitende die vier hoofkategorieë,
naamlik geweld, seksualiteit, politiek en godsdiens, waarna
sensuur vóór die Wet op Publikasies en Vermaaklikhede,
No. 64 van 1996 vlugtig aangeraak word. Daarna word die teksinterne
korrektief wat dikwels in verhale gevind word as ’n antwoord
op die omstrede kwessies wat uitgebeeld word, bespreek
en die binêre verhouding tussen literêre omstredenheid
en teksinterne korrektiewe beklemtoon. Die teorie wat ontwikkel
is, word dan gebruik in die analise van omstrede kwessies in
“Skilpoppe”.
Collections
- Faculty of Humanities [2033]