Show simple item record

dc.contributor.advisorVan Rensburg, Fika J.
dc.contributor.authorBotha, Petrus Hendrik
dc.date.accessioned2008-11-27T08:29:28Z
dc.date.available2008-11-27T08:29:28Z
dc.date.issued2004
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/81
dc.descriptionThesis (Ph.D. (New Testament))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2004.
dc.description.abstractHierdie proefskrii is 'n teologiese studie. Die uitgangspunt vir die studie hou rekening daarmee dat God betrokke is in die sosiale omstandighede van die mens en dat hierdie betrokkenheid weergegee word in die Bybeldele wat na homoseksualiteit vewys (Rom 1:26-27; 1 Kor 6:9-10; 1 Tim 1:9-10). Ou-Testamentiese seksuele moraliteit is nou verbonde met die konsep menslike natuur. Die onderskeid tussen manlik en vroulik moet nie geignoreer word in die beoordeling van homoseksualiteit nie. Die Bybel dui aan dat hierdie onderskeid deur God so geskep is. Hierdie gegewe realiteit word in die Nuwe Testament verdiskonteer deur seksuele moraliteit te definieer in terme van heteroseksuele optrede in teenstelling met die Grieks-Romeinse seksuele moraliteit wat bi-seksuele en homoseksuele optrede as normale uitdrukking van seksualiteit beskou het. Beide die Nuwe Testament en die Judaistiese tradisies verwerp homoseksuele dade as normale uitdrukking van seksualiteit. Uitsprake oor homoseksualiteit in die eerste eeu nC is hoofsaaklik beperk tot manlike homoseksualiteit; vroulike homoseksualiteit kry relatief min aandag. Homoseksualiteit is beskou as 'n manlike onsedelikheid. Pederastie was gesien as 'n heidense onsedelikheid en kry geen implisiete of eksplisiete aandag in die Bybel nie.
dc.publisherNorth-West University
dc.subjectHomosexualen
dc.subjectHomosexualityen
dc.subjectSexual immoralityen
dc.subjectSexual orientationen
dc.subjectRomans 1:26-27en
dc.subject1 Corinthians 6:9-10en
dc.subject1 Timothy 1:9-10en
dc.titleThe Apostle Paul and homosexuality : a socio-historical studyen
dc.typeThesisen
dc.description.thesistypeDoctoral


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record